Zwartkloof PNRZwartkloof private nature reserveDescriptionBoth Nyala and Zebra accomodates two people. These waterfront, open plan cabins have a fully equiped kitchen, lounge, deck with table and chairs and own braai. These units also have a bathroom with shower, toilet and washbasin. Zwartkloof privaat natuurreservaat is gelee in die Mookgopong(Naboomspruit) omgewing in Limpopo. Hier kan jy kom ontspan, en die rustige atmosfeer van die bosveld beleef sonder om verdring te word deur groot skares mense. Daar is slegs ses houthutte op die perseel, met 'n swembad, onthaal areas en speelplek vir kinders. Contact Details: Reservations Tel: 086 127 6237 Int. Tel: +27 51 924 0585 | AttractionsOns bied 'n verskeidenheid van wild op die plaas, waarvoor ons besigtigings ritte aanbied, sodat jy gemaklik en sorgloos die fauna en flora van die omgewing kan geniet.
Ontspan saans om 'n kampvuur terwyl jy die geluide van die bosveld nag indrink en ontslae raak van die spanning en druk van die gejaagde lewe wat ons almal ervaar!!  
  
|